Somer-aanbod! Kry 15% af op alle subskripsies van
drie maande of langer, tot 7 November 2025

Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

suzanne238suzanne238
2
27
suzanne238

46 - Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is avonturlustig, weet wat ek wil he in die lewe en maak altyd die beste van elke situasie wat die lewe...

seanetseanet
1
1
seanet

49 - Middelburg, Mpumalanga, Suid-Afrika

Ek hou van die buite lug Bewaar wilde diere en n vrou se hart ons kan bietjie gesels oor wat ons van hou

MerciMerci
2
13
Merci

58 - Stellenbosch, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Ek het n sin vir humor... Ek het geen verskuilde agendas... Ek is plat op die aarde.... Eerlik en opreg... Hou...

Botterbekkie4Botterbekkie4
1
20
Botterbekkie4

57 - Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is "n wenner. Pak alles aan met oorgawe. Saggeaard, liefdevol, lief vir my kinders. Vol pakket met nog baie...

MootmanMootman
1
0
Mootman

48 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Hou daarvan om besig tebly. Maar geniet my rustyd. Hou van bydie hiis te werk het altyd n projek wat ek mee...

DivDiv
1
1
Div

61 - Krugersdorp, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is n 61 jarige wewenaar wat nog baie het om om vir n vrou in die lewe te bied.Ek glo ouderdom is net n nommer...

Oor Sielsmaats

Sielsmaats is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente tweerigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Tussen al die duisende profiele het hy my oog gevang...ons het begin gesels...kontak gemaak...and the rest is history soos hulle sal sê...♡
Mariet, 24 Julie 2025
Baie dankie vir hierdie webwerf, ek het regtig nooit kon dink dat ek my pasmaat hier sal vind nie. Ek is so tevrede hoe hy op my pad gekom het en ons altwee dien God saam, ons het God eerste geplaas voor ons enige besluite doen. Hy het soveel respek vir my en verstaan my voorwaardes 100%
Yolanda, 08 Februarie 2025